Omar Sharif

Omar Sharif
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Omar Sharif in 2013

Geboortenaam Michel Demitri Shalhoub
Geboorte 10 April 1932
Alexandrië, Egipte
Sterfte 10 Julie 2015
Kaïro, Egipte
Nasionaliteit Vlag van Egipte Egipte
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1954–2015
Rolprente Dr. Zhivago
Lawrence of Arabia
Funny Girl
Toekennings César (2004)
Golden Globe (1962, 1963, 1965)
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Rolprentpryse
Prys Jaar Kategorie Prent
Gewen
Golden Globe 1962 Byspeler Lawrence of Arabia
Golden Globe 1965 Akteur Doctor Zhivago
Bambi 1969 Akteur More Than a Miracle
César 2004 Akteur Monsieur Ibrahim
Benoem
Oscar 1963 Byspeler Lawrence of Arabia

Omar Sharif (Arabies: عمر الشريـف, Egiptiese Arabies [ˈʕomɑɾˤ eʃʃɪˈɾiːf]; gebore Michel Demitri Chalhoub [miˈʃel dɪˈmitɾi ʃælˈhuːb]; 10 April 1932 – 10 Julie 2015) was ’n Egiptiese akteur wat in verskeie Hollywood-rolprente gespeel het soos Lawrence of Arabia, Doctor Zhivago en Funny Girl. Hy is vir ’n Oscar benoem en het drie Golden Globes gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne